DIE BLOU VAN ONTHOU PDF

My vingers is seer, kla as ek tik. Dus wip ek my en begin dink wat ek kan doen om die dae om te kry. Ek het verlede maand na Riana Scheepers se Stormkind geluister. En ek kon dit sommer enige tyd in die dag gou inpas.

Author:Zulkik Zuramar
Country:Solomon Islands
Language:English (Spanish)
Genre:Health and Food
Published (Last):2 April 2012
Pages:211
PDF File Size:6.34 Mb
ePub File Size:1.39 Mb
ISBN:679-7-64799-929-9
Downloads:84784
Price:Free* [*Free Regsitration Required]
Uploader:Mikasida



Dit is veral die reisjoernaal van Colette wat die drie verhale koppel. Nandi vind die reisjoernaal tussen haar oorlede pa se dokumente en dit wat sy daar lees, lei tot haar verset teen haar ma.

Tina gebruik die reisjoernaal om terug op haar ouma se spore te gaan en sodoende dan ook die kringloop te voltooi. Die roman vertel die verhale van drie vrouekarakters, naamlik Colette, haar dogter, Nandi en haar kleindogter, Tina, en hulle lotgevalle binne die Suid-Afrikaanse konteks. Binne hierdie Suid-Afrikaanse geskiedenis is daar die familie se standpunte oor die land se politieke geskiedenis. Die blou van onthou handel oor die tema van onthou, soos in die titel voorspel word.

In hierdie ma-dogter-tema is daar die onstuimige verhoudings en opstand teen die ma-figuur, soos veral oorgedra deur Nandi. Binne hierdie temas word ook subtiel kommentaar gelewer oor die lotgevalle van vrou-wees deur die eeue. Die reis na Portugal is iets nuut in Van der Vyver se skryfwerk nadat sy reeds Frankryk as landskap in etlike van haar werke gebruik het.

Ander verbindings met Portugal is die fado en die saudade. Reise na Portugal koppel al drie die verhale, maar veral die eerste en laaste verhale van Colette en Tina, aangesien dit die drie verhale tot voltooiing bring. Ter nagedagtenis aan haar ma. En vir haarself ook, sodat sy die einde van hierdie storie kan leer ken. Die skoendoos vol papierpoppe word van een geslag na die volgende geslag oorgedra.

Veral nie in Afrika nie. Die verwysings na die Portugese digter Fernando Pessoa kom herhalend voor en is belangrik, aangesien hy motiewe soos reis, liefde en die drie vroue se verhale koppel. Oupa het sy lewe lank daardie jong seun gebly en die stunning girl se naam is Afrikaans.

HERMLE C40 PDF

Die blou van onthou

.

DIAGRAMAS DE VENN EJERCICIOS RESUELTOS PDF

Die blou van onthou [The Blue Remembered]

.

BIOTIPOS DE SHELDON PDF

.

Related Articles